#Vryfees2013 Telbord

Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.

#Vryfees2013 na hartelus

As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.

Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord

Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF

2013 Kanna-nominasies

Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.

KKNK 2013 Telbord

Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.

Absa KKNK skitter met musiek-supersterre

Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.

Woordfees 2013 Telbord

Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.

Die 2013 Absa KKNK program

Die KKNK het by die programbekendstelling van die 19de fees ’n lywige program aangekondig wat 54 debuutproduksies insluit, sowel as produksies wat gehore elders in die land aan die praat gehad het.