‘n Buitelugkonsert omring deur die Boland se berge in die pragtige Toyota Jan Marais Park. Vanjaar kan jy vir Spoegwolf, Karen Zoid, Early B, Bongeziwe Mabandla, Dr Victor and The Rasta Rebels en Eet kreef! Herleef hier ervaar. Francois van Coke stel sy nuwe album, Kanniedood, by sy optrede bekend. Steek vroeg uit met ’n kampstoel of piekniekkombers en onthou iets warms, want dit word later koel. Spys en drank is te koop. Eie verversings word nie toegelaat nie.
Kry jou buitelugkaartjies vir die Toyota Musiekfees hier.