Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid. Aan haar sy op die verhoog is Anton Eloff op klavier.

Zoid-vertonings is beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie om die dak te lig.

By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 19, 20, 23 Desember om 20:30

Kaartjies kos R290 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Karen Zoid en Anton Eloff
Karen Zoid en Anton Eloff

Lewer kommentaar

Leave a Reply