‘Ek is Louis. Louis Preller. Ek is bewus van wat fout is met my. Vir jou is dit vreemd, ongewoon, simpel, irriterend, abnormaal. Vir my is dit doodnormaal.’

Louis is ’n 37-jarige enkellopende, werkende OCD-lyer. Vir hom is die woord ‘perfek’ abnormaal. Wat beteken ‘normaal’ of ‘perfek’ in elk geval?

Met: Daniel Wolmarans

Regisseur: Johann Nel

Teks: Esmé de Wet
Vervaardiger: Aan de Braak

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Weltevreden Waenhuis, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 18:00

Woordfees 2017


Drie

Drie


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply