’n Eg Suid-Afrikaanse verhaal, met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en onopgeloste vrae.
Sleutelwoord Argiewe:Arthur Miller
Broken Glass
Anthony Sher is tans in Suid-Afrika vir Arthur Miller se aandoenlike Broken Glass in die Fugard-teater in Kaapstad.
Hedda Gabler
Hedda, die dogter van ‘n generaal, is getroud met die stompsinnige Tesman en voorsien ‘n lewe van middelklas-verveling.