Die kunste vier die kuns van omgee

Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.

KKNK 2013 Telbord

Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.

Komedies by KKNK

Die lewe marineer ‘n mens.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.