Titanik: Een yslike avontuur

Boeta Durrie verloor sy job by NAMPAK.

Dissie laaste Vrydag vannie maand, sonder geld, niks bier, sy rent is 3 maande laat en Aunty Kitty is moeg vir sy verskonings. DHL arriveer, nogal innie Athlone, en gee hom ’n brief allie pad vannie Southhampton. Boeta Durrie moet bewys dat sy groot-oupagrootjie oppie RMS Titanic was sodat hy sy erfporsie ka’ gaan haal. Het sy skip uiteindelik ingekom?

Met Jody Abrahams & Christo Davids
Teks: Jody Abrahams & Christo Davids

Cederberg Kunstefees 2013

Senior Sekondêre Skool, Clanwilliam
4 Mei, 10h00
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R100 per persoon

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar