’n Satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Die stuk ontleed die politiese, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/“Afrikaners”/Afrikaans-sprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en ’n voorliefde vir die akuut – niks hier is heilig (of veilig) nie. ’n Karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë.
MET Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk TEKS, REGIE, MUSIEK EN CHOREOGRAFIE Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk VERHOOGBESTUURDER EN VERVAARDIGER Jeandré Charl Hammond
KKNK
ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg), Oudtshoorn
Afrikaans
Geen o. 16 T
60 min.
DATUM(S)
28 Maart 2026, 11:00
29 Maart 2026, 17:30
30 Maart 2026, 13:00
