1874
Die Santos van Duitsland sink naby Mosselbaai met ’n vrag velle, droëvrugte en wol uit Kaapstad. Die bekende strand in Mosselbaai is na die skip vernoem.