Ou beskawings van die Sahara

’n Paar honderd jaar gelede het nomadiese stamme in die Sahara gewoon en handel gedryf. ’n Paar duisend jaar gelede het die woestyn ’n verskeidenheid diere gehuisves.

Timboektoe – ’n Kort geskiedenis

Lank gelede, iewers in die 12de eeu, het lede van die Toeareg-stam van Afrika elke somer migreer na ’n spesiale plek langs die Niger-rivier.