Koningin Elizabeth II (Elizabeth Alexandra Mary; 21 April 1926 – 8 September 2022) is gister oorlede in die ouderdom van 96 jaar.
Sy was Brittanje se langsdienende monarg – 70 jaar op die troon. Haar seun Charles (73) is nou die land se koning.