Daar is hierdie ou Engelse liedjie wat sê dat die son nooit sak oor die Britse Ryk nie.
MAAR, soos enige Suid-Afrikaner wat al in Londen was kan beaam, dit kom ook nooit daar op nie.