Kontinentale Europa hou van spot met die Britte. Eurostar se advertensies wat fokus op die Olimpiese Spele spot met die sportsoorte waarin Britte uitblink – en vorige advertensies van Eurostar.
Sleutelwoord Argiewe:Brittanje
Laaste WB kaartjies nou beskikbaar
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.
SA verkoop meer wyn as Frankryk
Suid-Afrikaanse wynverkope in Brittanje het vir die eerste keer die van Frankryk verbygesteek.
Britte vol bollie oor alles
Brittanje se minister van binnelandse sake het onlangs ´n lys bekend gemaak van verbode artikels op Britse kampusse.
Vakansiegangers huis toe gestuur
Britse Immigrasie het 65 vakansiegangers uit Zimbabwe huis toe gestuur die afgelope kersseisoen.