Britte vol bollie oor alles

Brittanje se minister van binnelandse sake het onlangs ´n lys bekend gemaak van verbode artikels op Britse kampusse.

So mag die Universiteit van Sheffield se koerant nie aanhalings publiseer van die kletsrymelaar Eminem nie. Die inhoud van sy liedjies word as onwelvoeglik beskou. ´n Hele rits studenteverenigings, waaronder Cambridge, het die verkoop en advertering van Kit Kat, Nescafe, Nestle, L’Oreal, Pepsi, Bacardi en die tyskrif FHM verbied, glo oor die maatskappye se etiese beleid.

Advertensies van McDonalds word reeds sedert 1998 verbied op Britse kampusse.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar