Nog ‘n DA-lid in pornografie-skandaal

Anwar Ishmail, lid van die DA en verkose LP vir die Worcester-Touwsrivier omgewing, word intern deur sy party ondersoek weens die beweerde gebruik van pornografiese webwerwe asook vir beweerde seksuele teistering.

Verder beweer die party Ishmail het sy kiesafdeling verwaarloos en mag hy dalk ook skuldig wees aan bedrog.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar