Sal die Suid-Afrikaanse regering asseblief verduidelik waarom ´n saak van beweerde verkragting, waarin ´n veertienjarige seun van ´n prominente ANC-leier en sy dertienjarige maatjie betrokke was, teruggetrek is?
Die twee seuns was aangekla weens die verkragting van ´n veertienjarige skoolmaat in Randburg.
