SA verkoop meer wyn as Frankryk

Suid-Afrikaanse wynverkope in Brittanje het vir die eerste keer die van Frankryk verbygesteek.

Suid-Afrika het die vierde grootste wynverkoper in Brittanje geword in die periode tussen Januarie 2009 en Januarie 2010.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar