Hierdie is die handvatsel van ‘n kombuismes wat opgegrawe is in Noord-Yorkshire in Brittanje. Hierdie tipe kombuisware was ‘n algemene gesig in Romeinse huishoudings van ongeveer 2 000 jaar terug.
Die penisse met vlerke is onlangs ook opgegrawe in Engeland. Dit dateer sowat 1 600 tot 2 000 jaar terug.
Die besonderhede van hierdie opgrawings is gepubliseer in die joernaal Britannia.
(foto A. Downes, © West Yorkshire Archaeology Advisory Service)