C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans.
Spreuke van Langenhoven is sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell.
Spreuke van Langenhoven / deur C.J. Langenhoven, byeengebring deur J.A. Scannell — Tafelberg, 2011. — 128 p. ; sagteband. — ISBN: 9780624054061