My land, my land
my land se voete brand
Sleutelwoord Argiewe:CJ Langenhoven
Dopper en Filistyne
Eric Nobbs slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor.
Via Afrika literêre pryse kortlys bekend
Die kortlys vir die jaarlikse Via Afrika literêre pryse is onlangs bekendgemaak.
Brolloks en Bittergal
Die boek konsentreer op die twee ou skelms, Brolloks en Bittergal, lekker bangmaak-karakters, wat vir baie geslagte heen kinders se tone laat omkrul het van vrees en bewing.
Brolloks en Bittergal
Bekende regisseur Marthinus Basson is verantwoordelik vir die regie van hierdie speelse verwerking van C. J. Langenhoven se bekende verhaal oor twee mensvreters, Brolloks en Bittergal.