’n Verwerking van Nobelpryswenner J.M. Coetzee se Booker-prys-meesterstuk, Disgrace.
David Lurie, ’n geskeide dosent, raak romanties betrokke by ’n student en hy word voor ’n dissiplinêre komitee gedaag, skuldig bevind en afgedank. Hy vlug na sy dogter Lucy se plaas.
Maar hulle word die slagoffers van ’n wrede plaasaanval.
Die trauma kataliseer die spanning tussen twee generasies se omgang met hedendaagse Suid-Afrika.
* Debuut *
Met: Gerben Kamper, Jerry Mofokeng, Nicole Holm, Tinarie van Wyk Loots, Charlton George en ander
Regie en ontwerp: Jaco Bouwer
Teks: J.M. Coetzee
Verwerkings: Josse de Pauw en Luk Perceval
Vertaling en verwerking: Saartjie Botha
Klankbaan: Pierre-Henri Wicomb
Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp
Genre: Klug
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch
Datum: 4 Maart 16:00 en 20:30, 5 Maart 16:00, 6 Maart 11:00
In ongenade,
Roekeloos,
26 Januarie 2016.