“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”.
Sleutelwoord Argiewe:Nicole Holm
Toutjies en Ferreira
Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin?
3 Susters …
Die vlug is vertraag en sy’s hoog op kalmeerpille.
Swerfgoed
Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon. En niemand gaan met hulle mors nie.
Ons is almal freaks hier
Beleef ’n treffende, teatrale, begeleide museumtoer wat die kyker dwing om vars na bekende gegewe te kyk.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Piekniek by Mpande née Dingaan
In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffie oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander het.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#kknk2016 Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett
Agt kort stukke. Vyf regisseurs. Vier akteurs.
#Woordfees Hensop!
Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.
