#kknk2016 Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett

Agt kort stukke. Vyf regisseurs. Vier akteurs.

Samestelling en vertaling uit Samuel Beckett (Waiting for Godot) se korter werk, deur die ontvanger van die Afrikaans Onbeperk-prys vir vernuwende denke, Willem Anker.

Die kort toneel-stukke is minimalistiese teater met narrespel en is gevul met humor, nostalgie en eenvoud.

Samuel Beckett is een van die mees invloedryke skrywers van die twintigste eeu. Feesgangers kry vir die eerste maal die geleentheid om die formidabele skrywer se werk in Afrikaans te ervaar.

* DEBUUT *

MET Gerben Kamper, Nicole Holm, Albert Pretorius en Llandi Beeslaar

REGIE Sandra Temmingh, Jaco Bouwer, Lara Bye, Wolf Britz en Amy Jephta

TEKS Samuel Beckett
VERTALING Willem Anker
SAMESTELLERS Jaco Bouwer en Willem Anker
ONTWERP Jaco Bouwer
BELIGTINGSONTWERP Wolf Britz
MUSIEK Pierre-Henri Wicomb

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tydsduur: 1 uur 50 minute
Kaartjies: R120
Plek: Johnny Bisschoff-saal, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 09:00 | 25 MAART 20:00 | 26 MAART 09:00 | 27 MAART 14:00 | 28 MAART 20:00 | 29 MAART 09:00 | 30 MAART 16:00

KKNK 2016

Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett,
Roekeloos,
16 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar