‘n Waansinnige komedie van wêreldwye proporsies met teks en regie deur Gideon van Eeden.
Sleutelwoord Argiewe:Nicole Holm
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Dis die lewe, moenie lag nie!
Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
Akoestiese sonvanger
Vir die liefhebber van ‘n lekker akoestiese aandjie, sal Sonvanger baie meer as ‘n paar vlieë met dieselfde hou neervel.
