Club Al Capone, die kuierplek van beroemdes en berugtes, bied vanjaar ’n eksklusiewe musiekreeks met legendariese kunstenaars aan.
Sleutelwoord Argiewe:Die Heuwels Fantasties
Kaktus Op Die Vlaktes terug by KKNK
Kaktus Op Die Vlaktes keer terug na KKNK 2012, met vlymskerp optredes!
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Eksie Ou
Jack Parow se tweede album, Eksie Ou, word binnekort vrygestel.
YouTube praat nou Afrikaans en isiZulu, #YoutubeAfrikaans
Vir baie mense in Afrika is die Internet iets wat deur ander mense geskep word, en wat ons eenvoudig verbruik.
Benoemings vir die Suid-Afrikaanse musiektoekennings 2010
Die SAMA-benoemings vir 2010 is:
