YouTube praat nou Afrikaans en isiZulu, #YoutubeAfrikaans Vir baie mense in Afrika is die Internet iets wat deur ander mense geskep word, en wat ons eenvoudig verbruik.