As jy na Die Heuwels se live shows verlang het, is daar goeie nuus! Hulle speel op Sondag 18 April by Nooitgedacht wynplaas in Stellenbosch.
Sleutelwoord Argiewe:Die Heuwels Fantasties
Biertjies
Corné Pretorius span kragte met Die Heuwels Fantasties en Ampie op “Biertjies.”
Herverbeel
Met Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan.
Lockdown Legato
Unieke piekniekkonserte vind van 3 tot 5 Desember in die Komanjiestuine in Kaapstad plaas.
Ek mis jou
Die liedjie is verlede jaar by Sunset Recording Studios opgeneem.
2021
Die Heuwels Fantasties se nuwe album, 2021, bestaan uit 15 nuwe liedjies.
Die Donker
Verwerking van “Die gang” en “Klein tambotieboom” deur Andre van der Merwe.
Ons moet leef
“Ons moet Leef” van Die Heuwels Fantasties is een van daardie liedjies …
Die Heuwels Fantasties reik twee nuwe singles uit vir die somervakansie
Twee lekker sorgvrye treffers wat daai rooi gebrande litte op die vakansie strande behoorlik gaan losmaak, is onlangs deur Die Heuwels Fantasties uitgereik.
Jy stel my teleur
“Jy Stel my Teleur” is die eerste enkelsnit vanaf `n vollengte DHF album wat eersdaags uitgereik word.
