Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
Sleutelwoord Argiewe:Anton Goosen
#kknk Anton Goosen & vrinne
Dankie aan Anton Goosen: Een van ons land se grootste liedjieskrywers en ikone het vanjaar 70 jaar oud geword.
#Woordfees Anton Goosen – Die liedjieboer
Vra vir enige jong Afrikaanse liedjieskrywer watter kunstenaars ’n invloed was en een naam gaan beslis opduik: Anton Goosen – die onmiskenbare vader van Afrikaanse rock.
Bloemfontein hou nou Vryfees
Nadat die Volksblad-kunstefees verlede jaar sy 10-jarige bestaan gevier het, is besluit om die volgende stap na ‘n opwindende toekoms vir die fees te neem deur dit sy eie identiteit te gee.
Samas 2009
Die Suid-Afrikaanse Musiekpryse (Samas) vir 2009 is die naweek in die Superbowl uitgedeel.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Putonnerwater
Anton Goosen is al meer as 20 jaar aan die gang. Hy het suksesvol uit al die kassies geklim waarin musiekkritici en joernaliste hom probeer druk het en hy doen eenvoudig sy eie ding.
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.
‘n Ritsel innie rietbos
Sonja Herholdt is al amper 25 jaar in die vermaaklikheidbedryf en sy spog met meer toekennings as die meeste ander Afrikaanse sangers.
