Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal

Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.

PATCH Fondsinsameling-konsert by Spier Amfiteater

Vier van Suid-Afrika se mees populêre musikante en groepe gaan op Saterdag 2 Februarie 2019 byeenkom by die pragtige Spier Amfiteater om op te tree by ʼn eksklusiewe konsert. Die samekoms van hierdie legendariese sterre beloof om die weg te baan vir ʼn onvergeetlike aand! Die opgewekte, kontemporêre Afrika-ritmes van Freshlyground sal die grondslag lê …

Nuwe Koos Roets fliek se lokprent bekendgestel

Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, is pas bekendgestel.

Hoener met die rooi skoene

Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.

Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.