‘n Optrede deur ‘n dinamiese duo. Liedjies wat al oor die 40 jaar saam met ons stap.

By Die Boer restaurant teater  in  Durbanville op 6 April 2022 om 20:30.  Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply