Rhus pyroides
’n Digte struik wat tot 5 meter hoog raak. Dit groei dikwels langs waterstrome in die meeste dele van Suid-Afrika.