Kom maak mee by Silverstar Barnyard vir ’n historiese, lekkerste Donderdagaand Sous! 25 Julie 2024. Dis nou saam met myself, Schalk Joubert (baskitaar), Frank Freeman (Elektriese Kitaar) & Ronan Skillen (Perkussie & Didgeridoo). Dis die eerste keer wat ons mannewales by Silverstar Barnyard te sien is. Ons kom gewapen met klomp nuwe tunes en van ons bokvetblink ouer treffers. Bring jou span en kom sit Silverstar stampers. Ons toer 40 dae & 40 nagte, want ons is dik MAIN! Om jou gesig daar te hê, soos lafenis vir die siel, span die kroon!

Ons sien jou & al jou trawante & skerpskutters & skoenlappers by Silverstar die 25ste Julie. Versprei gerus hierdie boodskap soos ’n virus in die groter Wesrand! Hier is die kaartjieskakel! Bespreek NOU! Ons gaan die dak lig!

Groetnis,

– Neil Sandilands 

neil sandilands toer krugersdorp 2024
Neil Sandilands & Die Band

Land & Sand Toer

Lewer kommentaar

Leave a Reply