Bekende internasionale akteur, sanger en liedjieskrywer, Neil Sandilands span kragte saam met die lieflike en talentvolle sanger, Tarryn Lamb en die resultaat is ‘n meesterstuk.
Sleutelwoord Argiewe:Neil Sandilands
Die Laaste Tango
’n Speurder word verplaas na die Karoo waar hy verlief raak en leer om te tango.
Jakhalsdans
Jakhalsdans is ‘n vollengte Afrikaanse rolprent met Engelse onderskrifte wat op Loxton geskiet is. Die regisseur is die Oscar-benoemde Darrell Roodt.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Die Anderkant van Sukses
Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …
Die Neil Sandilands Gedoente
Lekker ou Frik! Neil Sandilands is bokvetblink opgewonde om daar by julle te kom note gooi!
Huistoe
Die eerste radio-enkelsnit van die bekende internasionale akteur, sanger en liedjieskrywer, Neil Sandilands is onlangs bekendgestel.
Woorde en akkoorde na die noorde
Neil Sandilands het pas na die Kaap teruggekeer van sy toer Woorde en akkoorde na die noorde.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
