Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022

Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …

Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings

Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.

Aardklop se Drama Feesmaal

Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.

Festen

Dis Helgard se 60ste verjaarsdag – ‘n tyd om fees te vier; ‘n tyd vir die familie om byeen te kom by die bosveld herehuis waar Helgard en sy vrou Elsje nou woon.