Vivaldi soos jy hom nog nooit vantevore gehoor het nie!
Sleutelwoord Argiewe:Antonio Vivaldi
Vier Seisoene in Noordhoek
As jy wonder waar is Noordhoek; kruip skuins agter Tafelberg weg met ’n lang wit strand. Algemene tydverdrywe sluit in; stap op die strand, perdry op die strand en ’n joint rook op die strand.
Vivaldi se Vier Seisoene
Die meeste mense is bekend met die bekende klanke van Antonio Vivaldi se Vier Seisoene. Maar wat as al vier concerto’s uitgevoer word deur ’n viool, trekklavier en baskitaar?
