Vivaldi se Vier Seisoene

Die meeste mense is bekend met die klanke van Antonio Vivaldi se Vier Seisoene. Maar wat as al vier concerto’s uitgevoer word deur ’n viool, trekklavier en baskitaar?

Dis hoe Petrus de Beer, Stanislav Angelov en Schalk Joubert dit gaan uitvoer by Classics for All. Tussen die konserte sal van die sonnette, wat Vivaldi se inspirasie was vir die werk, voorgelees word.

Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R120
Plek: Searle’s, Greyton
Datum: 21 Mei 2016, 21:30

Classics for All 2016

Vivaldi se Vier Seisoene,
Roekeloos,
12 Mei 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar