#KleinKarooKlassique Piazzolla and beyond

Die SAMA-genomineerde Cape Town Tango Ensemble, tree reeds sedert 1996 op. Van Astor Piazzolla se bekendste werke is deel van hierdie uitvoering, insluitend Angel Suite, Four Seasons of Buenos Aires en Adios Nonino. Werke gekomponeer deur Richard Galeano, Aleksandar Simić, Charles Lazar en Stanislav Angelov word ook uitgevoer. Hulle het reeds by alle groot feeste […]