Billy Monk het in die 60’s as uitsmyter gewerk in The Catacombs in Kaapstad. Hy het ook foto’s geneem wat hy dan aan die kliënte van die klub verkoop het.

Monk se foto’s is in 1979 ontdek en van die eerste uitstalling af het dit groot lof ontvang.

Billy Monk het nooit sy foto’s in ’n galery gesien nie. Op pad na Johannesburg vir die eerste uitstalling het hy betrokke geraak in ’n onderonsie. Monk is in die bors geskiet. Hy is daardie Saterdag, 31 Julie 1982, oorlede.

The Catacombs, 12 Maart 1969
The Catacombs, 12 Maart 1969
The Catacombs, 1968
The Catacombs, 1968
The Catacombs, 3 Maart 1968
The Catacombs, 3 Maart 1968
The Catacombs, 1968
The Catacombs, 1968
The Catacombs, 1967
The Catacombs, 1967
26 Februarie 1969
26 Februarie 1969
The Catacombs, 25 November 1968
The Catacombs, 25 November 1968
The Catacombs, 6 November 1968
The Catacombs, 6 November 1968
The Catacombs
The Catacombs
The Catacombs
The Catacombs


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply