Greyton Genadendal Classics for all 2019
Sleutelwoord Argiewe:Classics for All
Classics for All 2018
25 – 27 Mei 2018
Greyton
David Bowie Reworked
David Bowie se musiek verwerk as barok komposisies.
Greyton Genadendal Classics for all 2017
Die teatergroep Prematuur met hulle visuele teaterbeeldspraak sal te sien wees in ’n produksie van die komponis Anthony Costandius op Saterdag 20 Mei 2017 by vanjaar se Classics for all in Greyton.
Lela sings classical jazz
Lelanie van den Berg is ’n boorling van Genadendal met haar wortels diep in klassieke musiek, jazz en soul.
Decade
Na meer as ’n dekade op die verhoog en in die ateljee vier die Charl du Plessis Trio dit met ’n program van hoogtepunte.
String Trio Recital
Drie musikante van Kaapstad, Emile de Roubaix, Sangwoo Jun. En Babette Roosenschoon, span snare saam vir ’n sjarmante program van meesterstukke vir strykinstrumente.
Vivaldi se Vier Seisoene
Die meeste mense is bekend met die bekende klanke van Antonio Vivaldi se Vier Seisoene. Maar wat as al vier concerto’s uitgevoer word deur ’n viool, trekklavier en baskitaar?
Classics for All Gala Konsert
Die uitstekende Johannes Slabbert en Noluvuyiso Mpofu tree op saam met die Hugo Lambrechts Simfonieorkes en die Greyton Genadendal Gemeenskapskoor onder leiding van die bekende pianis en skitterende begeleier Philippus Hugo.
Folk Baroque
Die barok ensemble, Camerata Tinta Barocca, se opwindende program van barokmusiek geïnspireer deur en gebaseer op volksmusiek en –danse.