Die barok ensemble, Camerata Tinta Barocca, se opwindende program van barokmusiek geïnspireer deur en gebaseer op volksmusiek en –danse.
Dit sluit in Barsanti en Geminianti se komposisies gebaseer op Skotse volksmusiek en Scarlatti se sonatas wat beïnvloed is deur Spaanse volksmusiek en 17de-eeuse Italiaanse danse.
Met: Charlotte Berger, Annien Shaw, Uwe Grosser, Hans Huyssen en Erik Dippenaar.
Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R120
Plek: Morawiese Kerk, Greyton
Datum: 21 Mei 2016, 15:00
Folk Baroque,
Roekeloos,
11 Mei 2016.