Amongst the Prickly Thorns of Love’s Roses

‘n Semi-gedramatiseerde ontdekking van Monteverdi madrigals Renaissance poësie wat die onderwerp van liefde behandel as ‘n ten volle, diepe, ontstellende bekendstelling en ondervinding wat een of albei partye fataal gekwes laat. Hierdie groep musikante het vir hulle ‘n benydenswaardige reputasie gebou as die beste vertolkers van hierdie antieke styl van Madrigalse musiek. Gehore kan seker …