Amongst the Prickly Thorns of Love’s Roses

‘n Semi-gedramatiseerde ontdekking van Monteverdi madrigals Renaissance poësie wat die onderwerp van liefde behandel as ‘n ten volle, diepe, ontstellende bekendstelling en ondervinding wat een of albei partye fataal gekwes laat.

Hierdie groep musikante het vir hulle ‘n benydenswaardige reputasie gebou as die beste vertolkers van hierdie antieke styl van Madrigalse musiek.

Gehore kan seker wees van ‘n vertoning wat beide die dramatiese en musikale verwagtinge sal bevredig. Die vertoning is in lyn met die spesiale kunsvorm met die musiek van kunstenaars soos Claudio Monteverdi (1567-1643).

Antoinette Blyth en Lente Louw (soprane), Nick de Jager en Lance Phillip (tenore), Charles Ainslie (bariton), Andrew Cruickshank (klawesimbel) en Hans Huyssen (baroktjello).

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
29 Februarie
Prys: R110 / R120 / R130
Tyd: 20h15
Duur: 80 min

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Amongst the Prickly Thorns of Love’s Roses
Amongst the Prickly Thorns of Love’s Roses

Lewer kommentaar

Leave a Reply