Classics for All Gala Konsert

Die uitstekende Johannes Slabbert en Noluvuyiso Mpofu tree op saam met die Hugo Lambrechts Simfonieorkes en die Greyton Genadendal Gemeenskapskoor onder leiding van die bekende pianis en skitterende begeleier Philippus Hugo.

Die program bestaan uit populêre klassieke en beloof om een van die hoogtepunte van die fees te wees.

Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R120
Plek: Morawiese Kerk, Genandendal
Datum: 21 Mei 2016, 19:00

Classics for All 2016

Classics for All Gala Konsert,
Roekeloos,
11 Mei 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar