Na meer as ’n dekade op die verhoog en in die ateljee vier die Charl du Plessis Trio dit met ’n program van hoogtepunte.
Van Bach tot Beethoven tot Boogie-woogie en hier en daar iets nuuts.
Met: Charl du Plessis, Werner Spies en Hugo Radyn
Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R130
Plek: The Oaks Estate, Greyton
Datum: 22 Mei 2016, 15h00
Decade,
Roekeloos,
13 Mei 2016.