David Bowie se musiek verwerk as barok komposisies.

’n Erkenning van Bowie se vermoë om sy musiek en voorkoms so gereeld te vernuwe gedurende sy loopbaan.

Die verwerkings is deur Jan-Hendrik Harley en uitvoering deur Ensemble Je Ne Comprends Pas, met Harley (dirigent, viool, kitaar), Joshua Frank (blokfluit, hobo en kitaar), Mariechen Meyer (baskitaar) en John Pringle.

Plek: Morawiese Kerk, Greyton
Datum: Saterdag 26 Mei 2018, 15h00
Prys: R140

Classics for All 2018

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar