Vivaldi soos jy hom nog nooit vantevore gehoor het nie!

Wat as Die Vier Seisoene nie net musiek was nie, maar ‘n storie—’n reis deur klank, poësie en emosie?

Die World Café Trio (Suid-Afrika)—met violis Piet de Beer, trekklavierspeler Stanislav Angelov en baskitaarspeler Schalk Joubert—bring ‘n asemrowende vars interpretasie van Vivaldi se meesterstuk na die verhoog.

Die storie van Vivaldi se Vier Seisoene is by Die Boer-teater op Sondag 20 Julie om 14h00.

Kaartjies is R220 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com.

World Café Trio
World Café Trio

Lewer kommentaar

Leave a Reply