Hierdie album, “Land & Sand”, het tot stand gekom deur ’n poging om die normale gang van sake te evalueer en dan te optimaliseer.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
Land & Sand Toer
Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands, het in April bevestig dat hy en sy orkes hierdie winter wéér ’n landswye toer onderneem.
Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert en Mauritz Lotz
Pietman Geldenhuys is meer as net die mede-aanbieder en storieverteller soos gesien op Kyknet se Oppiestoep.
Bakgat!
Bakgat! is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is.
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …
Die Neil Sandilands Gedoente
Lekker ou Frik! Neil Sandilands is bokvetblink opgewonde om daar by julle te kom note gooi!
Konsert van Hoop
Vanjaar vier Suidoosterfees ’n spesiale dag met ’n skouspelagtige uitvoering van ligte en klassieke musiek, opera en dans.
Woorde en akkoorde na die noorde
Neil Sandilands het pas na die Kaap teruggekeer van sy toer Woorde en akkoorde na die noorde.
Liedjieboer 77 not out
Anton Goosen vier sy 77 jaar met sy Bushrockband-lede.
Gert Vlok Nel & Schalk Joubert
Die welbekende liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel.
