21 Jaar na die bekendstelling van haar eerste album Perd oor die maan kyk Laurinda Hofmeyr terug na die verse wat sy oor die jare getoonset het.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
A Child in a Faraway Land
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek.
Die Ballade van Frik & Dot
Die Ballade van Frik & Dot, oftewel, “Goue Graal”
Koos in Kwarantyn
Die Boer teater restaurant in Durbanville, wil net vir hierdie Corona virus, in die woorde van hul goeie vriend Wicus van der Merwe sê: “Loop ja, jou ma.”
World in Union
In een van die Suidoosterfees vlagskip-produksies wat vir die 2020-feesprogram geskeduleer was, sou PJ Powers en haar orkes saam met die Tygerberg-kinderkoor opgetree het.
Lockdown Blues
“Lockdown Blues” is ’n liedjie geskep en opgeneem deur die Bottom Barrel Blues Band – ’n samekoms van Suid-Afrika se bekendste blues- en folk-musikante.
Bekende kunstenaars beskikbaar vir sessies
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het ons plaaslike musiekbedryf baie erg geraak.
#TsekCorona!
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is
verskeie feeste en vertonings uitgestel, onder meer David Kramer se KaapKreools.
Jazz in the Quad & Jazz in Kayamandi @ Woordfees 2020
2020 sal die derde jaar wees wat die CTMA en US Woordfees suksesvol ‘n laataand kontemporêre musiek en kuierplek aanbied in die Visuele Kunste Vierkant.
Die dinge van ‘n kind
“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”.
