Vra vir enige jong Afrikaanse liedjieskrywer watter kunstenaars ’n invloed was en een naam gaan beslis opduik: Anton Goosen – die onmiskenbare vader van Afrikaanse rock.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar
Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
wat ek wou sê
Sewe jaar ná haar vorige album uitgereik is, is Laurinda se langverwagte nuwe CD, wat ek wou sê, bekend gestel.
Afrika Africa in Afrkaans
‘n Unieke musiekproduksie met uiteenlopende stemme.
Pinotage Psalms
Mense noem Schalk Joubert en Koos Kombuis die Matfield en Etsebeth van Afrikaanse musiek, die ouman en langeraat wat al soveel jare saamwerk.
Dié musiekfees by Wacky Wine
ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
#KKNK Laatnag
Hierdie is vir stoere musiekliefhebbers en dies wat hou van laatnag uithang.
Die Boer weer by die KKNK
Durbanville se gewilde restaurant teater keer vir die tweede keer terug na die Absa KKNK. En as jy verlede jaar daar was, sal jy weet dit was een van die fees se treffers.
#KKNK Al lê die berge nog so blou
Blues het in Afrika ontstaan en is deur slawe na Amerika geneem waar dit mettertyd wortel geskiet en gegroei het.
