Dié produksie versmelt die ryk teksture van Afrika-tale en Afrikaanse musiek.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
#Woordfees Die Ander Konsert
Vier meesleurende stemme, twee kletsende klaviere, drie kitare, ‘n wereldklas baskitaarspeler en ‘n Ingelsman wat uitheemse tromme speel, kom op die verhoog bymekaar …
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
Schalk Joubert en kie
Skryf 7 November 2014 in jou dagboek as jy in die Kaap bly.
#Aardklop Taal van my hart
’n Ballade vir Afrikaans – ’n reis deur die mooiste Afrikaanse musiek van die afgelope 60 jaar.
#Aardklop Andriëtte Norman en Schalk Joubert – Vinkel en Koljander
’n Opwindende samekoms van twee kunstenaars vanuit teenoorgestelde spektrums van ons land se musiek.
Tuin van Digters
Breyten Breytenbach se 75ste verjaarsdag word gevier deur die bekendstelling van Schalk Joubert se woordmusiek-projek, Katalekte, asook die teaterproduksie, Verse in my vingers.
Koos Kombuis en Schalk Joubert saam op die verhoog
Harmonie, waansin, poetry, grappies …
Albert Frost Trio in die Kaap
Die Albert Frost Trio bestaan uit Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson.
